Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » navorser
navorser [boodskap #141949] Tue, 30 May 2023 07:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
navorser
Afbreking: na•vor•ser
Samestelling: navors + -er


Selfstandige naamwoord: navorser
Meervoud: navorsers
Verkleinwoord: navorsertjie
Meervoud van verkleining: navorsertjies

Betekenis:
• Iemand wat navorsing doen (tipies in 'n laboratorium).

Gebruik:
• Luigi Galvani was 'n navorser wat ontdek het dat 'n dooie padda se bene beweeg as dit geëlektrifiseer word.

Sinoniem:
• ondersoeker
• wetenskaplike

Afgelei:
• atoomnavorser
• taalnavorser

Vertaling:
Engels: researcher
Nederlands: navorser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: DBV
Volgende onderwerp: vakansiedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:30:18 UTC 2024