Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sodiak
sodiak [boodskap #141945] Mon, 29 May 2023 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van die sodiak.
'n Voorstelling van die sodiak.
sodiak
Afbreking: so•di•ak


Selfstandige naamwoord: sodiak
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Denkbeeldige gordel aan die hemelruim, die oënskynlik baan waarlangs die son, maan en planete beweeg.

Gebruik:
• Die sodiak word in twaalf sterrebeelde ingedeel.

Sinoniem:
• diereriem

Meroniem:
• Ram
• Bul
• Tweeling
• Kreef
• Leeu
• Maagd
• Weegskaal
• Skerpioen
• Boogskutter
• Steenbok
• Waterdraer
• Visse

Afgelei:
• sodiakaal
• sodiakale

Vertaling:
Engels: zodiac
Nederlands: zodiak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dar
Volgende onderwerp: bedrieglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:07:47 UTC 2024