Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dar
dar [boodskap #141944] Mon, 29 May 2023 15:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dar
Afbreking: dar


Selfstandige naamwoord: dar
Meervoud: darre

Betekenis:
• 'n Manlike by.

Gebruik:
• 'n Dar se enigste doel in die lewe is om met 'n koningin te paar.

Sinoniem:
• hommel
• kapaterby
• mannetjiesby
• waterdraer

Vertaling:
Engels: drone
Nederlands: dar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondkruip
Volgende onderwerp: sodiak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:09:28 UTC 2024