Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondkruip
rondkruip [boodskap #141943] Ma, 29 Mei 2023 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondkruip
Afbreking: rond•kruip
Samestelling: rond + kruip


Werkwoord: kruip rond, rondkruip
Verlede tyd: het rondgekruip
Teenwoordige deelwoord: rondkruipend

Betekenis:
• Om orals oor te kruip.

Gebruik:
• Op die kamera kon ons sien hoe die booswig hande-viervoet in ons erf rondkruip.

Vertaling:
Engels: to crawl around
Nederlands: rondkruipen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: frats
Volgende onderwerp: dar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:45:12 MGT 2024