landmassa [boodskap #141939] |
So, 28 Mei 2023 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
landmassa
Afbreking: land•mas•sa
Samestelling: land + massa
Selfstandige naamwoord: landmassa
Meervoud: landmassas
Betekenis:
• 'n Groot, aaneenlopende stuk land, soos 'n kontinent, bergreeks, eiland, ens.
Gebruik:
• Die Amerikas is 'n reuse landmassa in die westelike halfrond, oos van die Stille Oseaan en wes van die Atlantiese Oseaan.
Vertaling:
Engels: landmass
Nederlands: landmassa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|