veeplaas [boodskap #141935] |
Sun, 28 May 2023 11:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veeplaas
Afbreking: vee•plaas
Samestelling: vee + plaas
Selfstandige naamwoord: veeplaas
Meervoud: veeplase
Verkleinwoord: veeplasie
Meervoud van verkleining: veeplasies
Betekenis:
• 'n Plaas waarop veeteelt beoefen word.
Gebruik:
• Op 'n veeplaas word daar met diere soos skape, beeste, varke, bokke en hoenders geboer.
Vertaling:
Engels: stock farm
Nederlands: veehouderij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|