afbreekbaar [boodskap #141932] |
Sun, 28 May 2023 10:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afbreekbaar
Afbreking: af•breek•baar
Samestelling: afbreek + -baar
Byvoeglike naamwoord: afbreekbaar
Attributief: afbreekbare
Betekenis:
• Wat in kleiner dele afgebreek (ontbind) kan word.
Gebruik:
• Plastiek is nie afbreekbaar nie en honderde duisende diere vrek jaarliks daarvan.
Afgelei:
• bioafbreekbaar
Vertaling:
Engels: degradable, decomposable
Nederlands: afbreekbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|