skildluis [boodskap #141931] |
So, 28 Mei 2023 07:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skildluis
Afbreking: skild•luis
Samestelling: skild + luis
Selfstandige naamwoord: skildluis
Meervoud: skildluise
Verkleinwoord: skildluisie
Meervoud van verkleining: skildluisies
Betekenis:
• 'n Halfvleuelige insek (luis) met 'n gepantserde dop (skild) op die rug wat die sap van plante suig, superfamilie Coccoidea.
Gebruik:
• Skildluise is 'n plaag op plante wat wees hulle wasagtige afskeiding moeilik met insekdoders beheer kan word.
Sinoniem:
• dopluis
• houtluis
Hiponiem:
• kermes
Afgelei:
• graafskildluis
• kermesskildluis
Vertaling:
Engels: shieldbug, scale insect
Nederlands: schildluis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|