Betekenis:
• 'n Spesery van gedroogde brandrissies.
• Die brandrissie, Capsicum annuum.
Gebruik:
• Rooipeper versnel die metabolisme, kan kanker voorkom, versterk die aarwande en dien ook as 'n bloedverdunner.
• Rooipepers is helder rooi as dit ryp is, maar kan ook groen geëet word.