vanlyn [boodskap #141928] |
Vr, 26 Mei 2023 19:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vanlyn
Afbreking: van•lyn
Samestelling: van + lyn
Byvoeglike naamwoord: vanlyn
Attributief: vanlyn
Betekenis:
• Nie gekonnekteer nie; van lyn af.
Gebruik:
• Baie mense gebruik deesdae eerder 'n aanlyn as 'n vanlyn woordeboek.
Sinoniem:
• aflyn
Antoniem:
• aanlyn
Vertaling:
Engels: offline
Nederlands: offline
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|