barbaars [boodskap #141927] |
Thu, 25 May 2023 19:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
barbaars
Afbreking: bar•baars
Samestelling: barbaar + -s
Byvoeglike naamwoord: barbaars
Vergrotende trap: barbaarser
Oortreffende trap: barbaarste
Attributief: barbaarse
Betekenis:
• Soos 'n barbaar (onbeskof, onbeskaaf en wreed).
Gebruik:
• Sulke barbaarse gedrag sal nie geduld word nie.
Sinoniem:
• beesagtig
• boosaardig
• dierlik
• gewelddadig
• monsteragtig
• onbeskaaf
• onmenslik
• onverfynd
• wild
• woes
• wreedaardig
Afgelei:
• barbaarsheid
Vertaling:
Engels: barbaric
Nederlands: barbaars
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|