barbaar [boodskap #141926] |
Thu, 25 May 2023 19:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
barbaar
Afbreking: bar•baar
Selfstandige naamwoord: barbaar
Meervoud: barbare
Verkleinwoord: barbaartjie
Meervoud van verkleining: barbaartjies
Betekenis:
• Iemand wat onbeskaaf, onopgevoed en wreed is.
Gebruik:
• Hy het homself soos barbaar gedra.
Sinoniem:
• booswig
• geweldenaar
• onmens
• uitvaagsel
• wildewragtig
• woestaard
• woesteling
• wreedaard
Afgelei:
• barbaars
Vertaling:
Engels: barbarian, savage
Nederlands: barbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|