weldaad [boodskap #141925] |
Thu, 25 May 2023 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weldaad
Afbreking: wel•daad
Samestelling: wel + daad
Selfstandige naamwoord: weldaad
Meervoud: weldade
Betekenis:
• 'n Goeie daad wat vir iemand gedoen word.
Gebruik:
• Moenie 'n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie. [Spreuke 3:27]
Antoniem:
• wandaad
Vertaling:
Engels: good deed, kind action
Nederlands: weldaad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|