waarskynlikheid [boodskap #141924] |
Thu, 25 May 2023 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waarskynlikheid
Afbreking: waar•skyn•lik•heid
Samestelling: waarskynlik + -heid
Selfstandige naamwoord: waarskynlikheid
Meervoud: waarskynlikhede
Betekenis:
• 'n Sterk vermoede dat iets waar is.
• Die kans of moontlikheid van 'n gebeurtenis.
Gebruik:
• Die rentekoers sal in alles waarskynlikheid verhoog word.
• Wanneer twee dobbelstene opgegooi word, wat is die waarskynlikheid dat altwee op ses sal val?
Antoniem:
• onwaarskynlikheid
Afgelei:
• waarskynlikheidskromme
• waarskynlikheidsnetwerk
• waarskynlikheidsrekening
• waarskynlikheidsverdeling
Vertaling:
Engels: probability, likelihood
Nederlands: waarschijnlijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|