Masedonië [boodskap #141919] |
Thu, 25 May 2023 12:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Masedonië
Afbreking: Ma•se•do•ni•ë
Uitspraak: /mɑsəˈdʊəni.jə/
Pleknaam: Masedonië
Betekenis:
• 'n Voormalige koninkryk in Europa, tans 'n geografiese streek in die noorde van Griekeland.
Gebruik:
• Vanweë sy vrugbare grond, is Masedonië die rykste landbougebied van die huidige Griekeland.
Afgelei:
• Masedoniër
• Masedoniës
Vertaling:
Engels: Macedonia
Nederlands: Macedonië
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|