kwel [boodskap #141918] |
Thu, 25 May 2023 11:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwel
Afbreking: kwel
Werkwoord: kwel
Verlede tyd: het gekwel
Betekenis:
• Om oor iets bekommerd te wees.
Gebruik:
• Sy kwel haar oor dinge wat nog nie eens gebeur het nie.
Sinoniem:
• bekommer
• folter
• kasty
• knies
• ontstel
• pla
• teister
• tempteer
• tob
• torring
• treiter
Antoniem:
• berus
Afgelei:
• kwelduiwel
• kwelgees
• kwellend
• kwelling
• kwelsiek
• kwelvraag
• kwelsug
• verkwel
Vertaling:
Engels: to worry, vex, torment, trouble
Nederlands: kwellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|