Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omskakeling
omskakeling [boodskap #141916] Wo, 24 Mei 2023 19:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omskakeling
Afbreking: om•ska•ke•ling
Samestelling: omskakel + -ing


Selfstandige naamwoord: omskakeling
Meervoud: omskakelinge, omskakelings

Betekenis:
• Die handeling van omskakel. Om van die een vorm na 'n ander oor te skakel.

Gebruik:
• Die omskakeling van sonlig na elektrisiteit met panele kan groot kostebesparings teweegbring.

Sinoniem:
• omsetting
• oorgang
• transformasie
• verandering

Vertaling:
Engels: change-over, conversion
Nederlands: omschakeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurstofarm
Volgende onderwerp: kapokaartappel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 04:49:43 MGT 2024