Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suurstofryk
suurstofryk [boodskap #141914] Wed, 24 May 2023 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
suurstofryk
Afbreking: suur•stof•ryk
Samestelling: suurstof + ryk


Byvoeglike naamwoord: suurstofryk
Vergrotende trap: suurstofryker
Oortreffende trap: suurstofrykste
Attributief: suurstofryke

Betekenis:
• Met baie suurstof daarin. Wat met suurstof versadig is.

Gebruik:
• Die bloed in die are is suurstofarm, maar bloed in die slagare is suurstofryk.

Sinoniem:
• aerobies
• geoksigeneerd

Antoniem:
• suurstofarm

Vertaling:
Engels: oxygen-rich, oxygenated
Nederlands: zuurstofrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slagaar
Volgende onderwerp: suurstofarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:13:02 UTC 2024