Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruilmiddel
ruilmiddel [boodskap #141907] Wed, 24 May 2023 12:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruilmiddel
Afbreking: ruil•mid•del
Samestelling: ruil + middel


Selfstandige naamwoord: ruilmiddel
Meervoud: ruilmiddels
Verkleinwoord: ruilmiddeltjie
Meervoud van verkleining: ruilmiddeltjies

Betekenis:
• Iets wat in 'n transaksie in ruil vir goedere en dienste gegee of aanvaar word.

Gebruik:
• Vroeër is sout, peper en skulpe as ruilmiddel gebruik.

Sinoniem:
• betaalmiddel
• geld

Verwant:
• ruilhandel

Vertaling:
Engels: medium of exchange
Nederlands: ruilmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: martel
Volgende onderwerp: dodelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:25:18 UTC 2024