Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » martel
martel [boodskap #141906] Wo, 24 Mei 2023 11:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
martel
Afbreking: mar•tel


Werkwoord: martel
Verlede tyd: het gemartel

Betekenis:
• Om iemand wreed seer te maak en te laat ly.
• (figuurlik) Om geestelik te pynig (kwel, verwyt, ens).

Gebruik:
• Die soldate martel die gevangene.
• Die verwyt het hom jare lank gemartel.

Sinoniem:
• folter
• kasty
• pynig

Afgelei:
• afmartel
• martelaar
• martelares
• martelary
• marteldood
• martelgang
• marteling
• martelmasjien
• martelmetode
• martelpaal
• marteltuig
• martelwyse

Vertaling:
Engels: to torture, torment
Nederlands: martelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: martelaar
Volgende onderwerp: ruilmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 04:43:14 MGT 2024