deler [boodskap #141904] |
Wo, 24 Mei 2023 09:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deler
Afbreking: de•ler
Selfstandige naamwoord: deler
Meervoud: delers
Betekenis:
• Iets of iemand wat iets verdeel, of wat in iets deel.
• (wiskunde) 'n Getal waarmee gedeel word; die noemer in 'n breuk.
Gebruik:
• Die deler is so goed soos die steler.
• In "6 ÷ 2" is 2 die deler. Die positiewe delers van 6 is 1, 2, 3 en 6.
Afgelei:
• uitdeler
• verdeler
Vertaling:
Engels: dealer; divisor
Nederlands: deler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|