Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tipies
tipies [boodskap #141903] Wo, 24 Mei 2023 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tipies
Afbreking: ti•pies
Samestelling: tipe + -ies


Byvoeglike naamwoord: tipies
Attributief: tipiese

Betekenis:
• Kenmerkend vir sy soort.

Gebruik:
• 'n Tipiese Suid-Afrikaner hou van biltong en braai.

Sinoniem:
• karakteristiek
• kenmerkend
• uitgeknip
• verteenwoordigend

Afgelei:
• atipies
• fenotipies
• monotipies

Vertaling:
Engels: typical, characteristic
Nederlands: typisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bioom
Volgende onderwerp: deler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 04:52:03 MGT 2024