Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Durban
Durban [boodskap #141901] Wed, 24 May 2023 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Durban
Afbreking: Dur•ban


Pleknaam: Durban

Betekenis:
• 'n Hawestad langs die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Gebruik:
Durban is 'n gewilde vakansiebestemming weens sy goeie weer en die warm Agulhasstroom.

Afgelei:
• Durbanees
• Durbanse

Vertaling:
Engels: Durban
Nederlands: Durban
Zoeloe: eThekwini

Nota:
• Vernoem na Sir Benjamin D’Urban (1777-1849), 'n vroeë Britse goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argiveer
Volgende onderwerp: bioom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:09:15 UTC 2024