ondervind [boodskap #141899] |
Tue, 23 May 2023 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondervind
Afbreking: on•der•vind
Samestelling: onder + vind
Werkwoord: ondervind
Verlede tyd: het ondervind
Betekenis:
• Om iets te ervaar; deur direkte belewing van iets bewus word.
Gebruik:
• Ons ondervind tans tegniese probleme en sal spoedig weer op die lug wees.
Sinoniem:
• beleef
• deurgaan
• deurleef
• ervaar
• meemaak
• ondergaan
• wedervaar
Afgelei:
• ondervinding
Vertaling:
Engels: to experience, undergo
Nederlands: ondervinden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|