maagd [boodskap #141896] |
Di, 23 Mei 2023 13:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maagd
Afbreking: maagd
Uitspraak: /mɑːχt/
Selfstandige naamwoord: maagd
Meervoud: maagde
Betekenis:
• Iemand wat geslagsryp is, maar nog nie omgang gehad het nie.
• Virgo, die sesde teken van die diereriem (met hoofletter).
Gebruik:
• Dit is beter om tot met jou troudag 'n maagd te bly.
• Die Maagd is die sterreteken van mense wat tussen ongeveer 23 Augustus en 22 September gebore is.
Afgelei:
• diensmaagd
• tempelmaagd
Afgelei:
• maagdelik
• maagderoof
• maagdevlies
• maagdom
• ontmaagd
Vertaling:
Engels: virgin
Nederlands: maagd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|