maagdelikheid [boodskap #141895] |
Tue, 23 May 2023 12:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maagdelikheid
Afbreking: maag•de•lik•heid
Samestelling: maagdelik + -heid
Selfstandige naamwoord: maagdelikheid
Meervoud: maagdelikhede
Betekenis:
• Die toestand van maagdelik (soos 'n maagd) wees.
Gebruik:
• Jong mense moet hulle maagdelikheid beskerm, al is die druk om dit prys te gee soms groot.
Sinoniem:
• onbevlektheid
• ongereptheid
• reinheid
Vertaling:
Engels: virginity
Nederlands: maagdelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|