Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opspraak
opspraak [boodskap #141894] Di., 23 Mei 2023 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24165
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opspraak
Afbreking: op•spraak
Samestelling: op + spraak


Selfstandige naamwoord: opspraak
Meervoud:

Betekenis:
• Iets waaroor almal praat (meestal in 'n negatiewe konteks).

Gebruik:
• Die spotprent wek groot opspraak.

Sinoniem:
• opslag
• sensasie

Afgelei:
• opspraakwekkend

Vertaling:
Engels: discredit, scandal, sensation
Nederlands: opspraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dikmond
Volgende onderwerp: maagdelikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 18:46:37 UTC 2025