dikmond [boodskap #141893] |
Tue, 23 May 2023 10:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dikmond
Afbreking: dik•mond
Samestelling: dik + mond
Byvoeglike naamwoord: dikmond
Attributief: dikmond
Betekenis:
• Wat kwaad en moeilik is (letterlik, met gepofte wange).
Gebruik:
• As jy moeg is vir jou dikmond vrou kan jy altyd 'n bietjie gaan gholf speel.
Sinoniem:
• dikbek
• diklip
• nors
• nukkerig
• onvriendelik
• ontevrede
• stuurs
Antoniem:
• vriendelik
• vrolik
Vertaling:
Engels: sulky, grumpy
Nederlands: chagrijnig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|