trapsgewys [boodskap #141892] |
Tue, 23 May 2023 10:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
trapsgewys
Afbreking: traps•ge•wys
Samestelling: trap+ -s- + -gewys
Byvoeglike naamwoord: trapsgewys
Attributief: trapsgewyse
Betekenis:
• Met trappe, soms figuurlik, geleidelik, stap vir stap.
Gebruik:
• Die toring word boontoe trapsgewys al hoe smaller.
Sinoniem:
• gaandeweg
• geleidelik
• langsamerhand
• progressief
• stadigaan
• stapsgewys
Vertaling:
Engels: in stages, step by step
Nederlands: trapsgewijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|