Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toetsbord
toetsbord [boodskap #141891] Di, 23 Mei 2023 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die toetsbord van 'n outydse tikmasjien.
Die toetsbord van 'n outydse tikmasjien.
toetsbord
Afbreking: toets•bord
Samestelling: toets + bord


Selfstandige naamwoord: toetsbord
Meervoud: toetsborde
Verkleinwoord: toetsbordjie
Meervoud van verkleining: toetsbordjies

Betekenis:
• 'n Bord met sleutels/toetse wat gedruk kan word (o.a. die klawerbord van 'n klavier, of die sleutelbord van 'n rekenaar).

Gebruik:
• My rekenaar se toetsbord het gebreek.

Afgelei:
• toetsbordoperateur

Vertaling:
Engels: keyboard, keypad
Nederlands: toetsenbord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oneerlikheid
Volgende onderwerp: trapsgewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 04:55:21 MGT 2024