oneerlikheid [boodskap #141890] |
Di, 23 Mei 2023 09:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oneerlikheid
Afbreking: on•eer•lik•heid
Samestelling: on- + eerlikheid
Selfstandige naamwoord: oneerlikheid
Meervoud: oneerlikhede
Betekenis:
• Die toestand van oneerlik wees.
Gebruik:
• Net een daad van oneerlikheid kan vertroue verpletter.
Sinoniem:
• agterbaksheid
• listigheid
• onbetroubaarheid
• onegtheid
• onopregtheid
• skelmagtigheid
• valsheid
Antoniem:
• eerlikheid
Vertaling:
Engels: dishonesty
Nederlands: oneerlijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|