Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staander
staander [boodskap #141888] Ma, 22 Mei 2023 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
staander
Afbreking: staan•der
Samestelling: staan + -der


Selfstandige naamwoord: staander
Meervoud: staanders
Verkleinwoord: staandertjie
Meervoud van verkleining: staandertjies

Betekenis:
• Iets wat opwaartse ondersteuning bied, of 'n ander voorwerp laat regop staan.
• 'n Persoon wat staan.

Gebruik:
• 'n Kapstok is 'n staander waarop hoede en jasse gehang word.

Hiponiem:
• lampstaander
• metaalstaander
• potstaander
• sambreelstaander
• wielstaander

Afgelei:
• alleenstaander
• buitestaander
• middelstaander
• omstaander

Vertaling:
Engels: stand, vertical support
Nederlands: staander

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waaghals
Volgende onderwerp: viering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:00:54 MGT 2024