raskwota [boodskap #141884] |
So, 21 Mei 2023 15:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raskwota
Afbreking: ras•kwo•ta
Samestelling: ras + kwota
Selfstandige naamwoord: raskwota
Meervoud: raskwotas
Betekenis:
• 'n Kwota wat die aantal mense van 'n bepaalde rassegroep beperk - 'n vorm van diskriminasie.
Gebruik:
• Spanne behoort volgens meriete en nie volgens raskwotas gekies te word nie.
Wisselvorm:
• rassekwotas
Vertaling:
Engels: race quota
Nederlands: rasquota
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|