tandevlos [boodskap #141882] |
Sun, 21 May 2023 14:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tandevlos
Afbreking: tan•de•vlos
Samestelling: tande + vlos
Selfstandige naamwoord: tandevlos
Meervoud: tandevlosse
Betekenis:
• 'n Lang stuk lyn om tussen die tande skoon te maak.
Gebruik:
• Ek kon nie my tande vlos nie want die tandevlos is op.
Wisselvorm:
• tandvlos
Vertaling:
Engels: dental floss
Nederlands: tandzijde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|