Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skilpop
skilpop [boodskap #141881] So, 21 Mei 2023 13:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skilpoppe
Skilpoppe
skilpop
Afbreking: skil•pop
Samestelling: skil + pop


Selfstandige naamwoord: skilpop
Meervoud: skilpoppe
Verkleinwoord: skilpoppie
Meervoud van verkleining: skilpoppies

Betekenis:
• 'n Stel hol poppe van hout wat binne in mekaar pas.

Gebruik:
• Wanneer 'n mens 'n skilpop in die middel oopmaak, kom daar telkens 'n kleiner pop te voorskyn.

Sinoniem:
• matrjosjka
• Russiese pop

Vertaling:
Engels: matryoshka, Russian doll
Nederlands: matroesjka

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oekraïne
Volgende onderwerp: tandevlos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:09:51 MGT 2024