Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oekraïne
Oekraïne [boodskap #141880] Sun, 21 May 2023 13:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van die Oekraïne.
Kaart van die Oekraïne.
Oekraïne se vlag.
Oekraïne se vlag.
Oekraïne
Afbreking: Oe•kra•ï•ne


Pleknaam: Oekraïne

Betekenis:
• Land in Oos-Europa, aanvanklik deel van die Russiese Ryk en daarna van die Sowjetunie.

Gebruik:
Oekraïne is die tweede grootste land in Europa ná die Russiese Federasie en die grootste wat in sy geheel in Europa lê.

Afgelei:
• Oekraïens
• Oekraïner

Vertaling:
Engels: Ukraine
Nederlands: Oekraïne
Oekraïens: Украї́на
Russies: Украи́на

Nota:
• Van Oud-Oos-Slawies, "ukraina", wat "grensgebied" of "militêre grens" beteken.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: papbroekig
Volgende onderwerp: skilpop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:29:33 UTC 2024