Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papbroekig
papbroekig [boodskap #141879] Fri, 19 May 2023 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
papbroekig
Afbreking: pap•broe•kig
Samestelling: papbroek + -ig


Byvoeglike naamwoord: papbroekig
Attributief: papbroekige

Betekenis:
• Soos 'n papbroek, nie baie braaf nie.

Gebruik:
• Die papbroekige soldaat het weggehardloop toe die eerste skoot klap.

Wisselvorm:
• papbroekerig

Sinoniem:
• futloos
• jansalieagtig
• lafhartig
• lamlendig
• lamsakkig
• ruggraatloos

Antoniem:
• heldhaftig
• onverskrokke

Afgelei:
• papbroekigheid

Vertaling:
Engels: cowardly, faint-hearted
Nederlands: lafhartig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staak
Volgende onderwerp: Oekraïne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:53:51 UTC 2024