staak [boodskap #141878] |
Fri, 19 May 2023 10:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staak
Afbreking: staak
Werkwoord: staak
Verlede tyd: het gestaak
Betekenis:
• Om op te hou werk; stop met dit wat gedoen word.
• 'n Aksie waar mense ophou werk totdat daar aan hulle eise voldoen is.
Gebruik:
• Staak julle nonsens!
• Die fabriek se werkers staak al weer.
Sinoniem:
• ophou
• stopsit
Antoniem:
• begin
• werk
Afgelei:
• sloerstaak
• staker
• stakery
• staking
Vertaling:
Engels: to stop, suspend, knock off; to strike
Nederlands: staken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|