Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windstil
windstil [boodskap #141877] Vr, 19 Mei 2023 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
windstil
Afbreking: wind•stil
Samestelling: wind + stil


Byvoeglike naamwoord: windstil
Attributief: windstil (windstille)

Betekenis:
• Weerstoestand waar die wind kalm is en nie waai nie.

Gebruik:
• Dit was 'n windstil dag en die windturbines het geen krag opgewek nie.

Antoniem:
• winderig

Vertaling:
Engels: windless, calm
Nederlands: windstil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mensliewend
Volgende onderwerp: staak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:01:50 MGT 2024