mensliewend [boodskap #141876] |
Vr, 19 Mei 2023 09:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mensliewend
Afbreking: mens•lie•wend
Samestelling: mens + liewend
Byvoeglike naamwoord: mensliewend
Attributief: mensliewende
Betekenis:
• Wat vir ander omgee; simpatie vir die medemens toon.
Gebruik:
• Wees mensliewend teenoor besoekers en verras hulle met julle gasvryheid.
Sinoniem:
• barmhartig
• filantropies
• goedhartig
• groothartig
• humaan
• humanisties
• liefdevol
• liefhebbend
• medemenslik
• samaritaans
Antoniem:
• wreed
Afgelei:
• mensliewendheid
Vertaling:
Engels: humane, philanthropic
Nederlands: menslievend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|