eetbaar [boodskap #141873] |
Do, 18 Mei 2023 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetbaar
Afbreking: eet•baar
Samestelling: eet + -baar
Byvoeglike naamwoord: eetbaar
Attributief: eetbare
Partitief: eetbaars
Betekenis:
• Wat geskik is om geëet te word.
Gebruik:
• Nie alle paddastoele is eetbaar nie.
Sinoniem:
• verteerbaar
• vreetbaar
Antoniem:
• oneetbaar
Afgelei:
• eetbaarheid
Vertaling:
Engels: edible, fit for consumption
Nederlands: eetbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|