pynloos [boodskap #141872] |
Do, 18 Mei 2023 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pynloos
Afbreking: pyn•loos
Samestelling: pyn + -loos
Byvoeglike naamwoord: pynloos
Attributief: pynlose
Betekenis:
• Sonder pyn.
• (figuurlik) Sonder veel moeite.
Gebruik:
• Narkose verseker dat die operasie pynloos uitgevoer kan word.
• Ons is vinnig gehelp en die proses was pynloos.
Antoniem:
• pynlik
Afgelei:
• pynloosheid
Vertaling:
Engels: painless, painfree; easy, effortless
Nederlands: pijnloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|