Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motories
motories [boodskap #141870] Do, 18 Mei 2023 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
motories
Afbreking: mo•to•ries


Byvoeglike naamwoord: motories
Attributief: motoriese

Betekenis:
• Wat beweging veroorsaak, of die vermoeë om te beweeg betref.

Gebruik:
• Ouers kan 'n oefenprogram volg om hulle kinders se motoriese vaardighede te ontwikkel.

Afgelei:
• elektromotories
• fynmotories
• ideomotories
• isomotories
• lokomotories
• okulomotories
• vasomotories

Verwant:
• sensories

Vertaling:
Engels: locomotive, motorial
Nederlands: motorisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestialiteit
Volgende onderwerp: noudat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:56:20 MGT 2024