plekaanwyser [boodskap #141867] |
Do, 18 Mei 2023 13:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plekaanwyser
Afbreking: plek•aan•wy•ser
Samestelling: plek + aanwyser, plekaanwys + -er
Selfstandige naamwoord: plekaanwyser
Meervoud: plekaanwysers
Verkleinwoord: plekaanwysertjie
Meervoud van verkleining: plekaanwysertjies
Betekenis:
• Iets (soos 'n boekmerk) of iemand ('n begeleier) wat plek aandui.
Gebruik:
• Die plekaanwyser sal u na u sitplek neem.
Vertaling:
Engels: locator, place holder, location indicator
Nederlands: plaatsaanwijzer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|