Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kopdoek
kopdoek [boodskap #141864] Wo, 17 Mei 2023 15:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man met 'n kopdoek.
'n Man met 'n kopdoek.
kopdoek
Afbreking: kop•doek
Samestelling: kop + doek


Selfstandige naamwoord: kopdoek
Meervoud: kopdoeke
Verkleinwoord: kopdoekie
Meervoud van verkleining: kopdoekies

Betekenis:
• 'n Doek wat om die kop gedra word.

Gebruik:
• As jou kapsel nie reg wil lê nie, kan jy altyd 'n kopdoek dra.

Hiperoniem:
• hoofbedekking
• hooftooisel

Hiponiem:
• bandana

Vertaling:
Engels: headcloth, kerchief
Nederlands: hoofddoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: privaat
Volgende onderwerp: drostery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:47:04 MGT 2024