Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » somervakansie
somervakansie [boodskap #141860] Di, 16 Mei 2023 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
somervakansie
Afbreking: so•mer•va•kan•sie
Samestelling: somer + vakansie


Selfstandige naamwoord: somervakansie
Meervoud: somervakansies
Verkleinwoord: somervakansietjie
Meervoud van verkleining: somervakansietjies

Betekenis:
• 'n Lang vakansie in die somer.

Gebruik:
• Suid-Afrika se somervakansie is van middel Desember tot vroeg Januarie.

Antoniem:
• wintervakansie

Vertaling:
Engels: summer vacation, summer holiday, summer break
Nederlands: zomervakantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoensool
Volgende onderwerp: uitgeslape
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:38:33 MGT 2024