skoensool [boodskap #141859] |
Di, 16 Mei 2023 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoensool
Afbreking: skoen•sool
Samestelling: skoen + sool
Selfstandige naamwoord: skoensool
Meervoud: skoensole
Verkleinwoord: skoensooltjie
Meervoud van verkleining: skoensooltjies
Betekenis:
• Die sool (onderkant) van 'n skoen of 'n stewel.
Gebruik:
• Die skoensool is al glad en deurgeloop.
Vertaling:
Engels: sole of a shoe
Nederlands: schoenzool
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|