Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagemaak
nagemaak [boodskap #141858] Di, 16 Mei 2023 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagemaak
Afbreking: na•ge•maak


Byvoeglike naamwoord: nagemaak
Attributief: nagemaakte

Betekenis:
• Wat nie oorspronklik is nie, maar soos iets anders gemaak is.

Gebruik:
• Die juweliersware is van nagemaakte goud en diamante gemaak.

Sinoniem:
• kunsmatig
• nageboots
• nagedoen
• oneg
• sinteties
• valse
• vervals

Antoniem:
• eg

Vertaling:
Engels: imitated
Nederlands: nagemaak

Nota:
• Nagemaak is ook die verlede tyd van die werkwoord namaak.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fotoraam
Volgende onderwerp: skoensool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 03:43:45 MGT 2024