fotoraam [boodskap #141857] |
Di, 16 Mei 2023 19:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fotoraam
Afbreking: fo•to•raam
Samestelling: foto + raam
Selfstandige naamwoord: fotoraam
Meervoud: fotorame
Verkleinwoord: fotoraampie
Meervoud van verkleining: fotoraampies
Betekenis:
• 'n Raam of staander waarin 'n foto (of foto's) uitgestal word.
Gebruik:
• Hy het vir sy ma 'n digitale fotoraam vir haar verjaarsdag gekoop.
Vertaling:
Engels: photo frame, picture frame
Nederlands: fotolijst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|