Ethiopies [boodskap #141856] |
Di, 16 Mei 2023 19:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ethiopies
Afbreking: E•thi•o•pies
Byvoeglike naamwoord: Ethiopies
Attributief: Ethiopiese
Betekenis:
• Van of betreffende die land Ethiopië.
Gebruik:
• Die Ethiopies Weermag het die opstand onderdruk.
Verwant:
• Ethiopië
• Ethiopiër
Vertaling:
Engels: Ethiopian
Nederlands: Ethiopische
Selfstandige naamwoord: Ethiopies
Meervoud: –
Betekenis:
• Die taal Ge'ez.
Gebruik:
• Ethiopies is 'n antieke Suid-Semitiese taal wat in die hedendaagse Noord-Ethiopië en Eritrea ontstaan het.
Vertaling:
Engels: Ge'ez, Classical Ethiopic
Nederlands: Ge'ez
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|